Op die radar: Cordelia breek die stilte

Cordelia. Foto: Facebook

Cordelia gesels oor haar nuwe album ‘Breek die stilte’. Foto: Facebook

Dit is al ʼn hele paar jaar sedert haar debuutliedjie “Die beste” uitgereik is en nou het Cordelia onlangs haar nuwe album Breek die stilte uitgereik.

Maroela Media het met Cordelia gesels oor haar album en haar nominasie vir die  Finesse Voelgoed-Doengoed vrou toekenning.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.