Op die radar: Francois van Rensburg fokus nou weer op sy musiek


Francois-van-Rensburg

Francois van Rensburg wil meer musiek in 2016 maak. Foto: Facebook.

Francois van Rensburg is ʼn vermaaklikheidskunstenaar in murg-en-been. Buiten sy musiek is hy ook ʼn omroeper, dikwels te sien as ʼn televisie-aanbieder en ook ʼn akteur. Tog sê Francois 2016 is die jaar wanneer hy homself opnuut gaan toespits op sy sangloopbaan en selfs ook ʼn nuwe album wil vrystel.

Esté Meyer Jansen het met hom gesels oor sy planne vir vanjaar en sommer ʼn bietjie meer uitgevra oor sy jongste enkelsnit “My radio” wat onlangs uitgereik is.

  • Hier is een van Francois van Rensburg se vorige liedjies “Met die maan gepla”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.