Op die radar: Irene-Louise van Wyk geniet die droom wat bewaarheid is

Irene-Louise-van-Wyk-met-Lugballon

Irene-Louise van Wyk. Foto: Facebook.

Die 23-jarige sangeres Irene-Louise van Wyk is die dogter van die sangeres Irene van Wyk en die kunstenaarbestuurder Louis van Wyk. Dit is dan geen wonder dat die musiekbedryf nie ʼn onbekende terrein is vir Irene-Louise nie. Sy het die eerste keer Suid-Afrikaanse gehore laat regop sit met die enkelsnit “So Unreal”. Dié snit is ʼn huldeblyk aan haar ma wat in 2009 dood is. Nianell het die liedjie getoonset.

Irene-Louise se eerste kortspeelalbum is onlangs uitgereik en sy het met Esté Meyer Jansen oor haar liefde vir sang, drome en gunstelinge gesels.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.