Op die radar: Jorine Rich gesels oor Boerseun

Jorine Rich gesels oor haar album 'Boerseun'. Foto: Facebook.

Jorine Rich gesels oor haar album ‘Boerseun’. Foto: Facebook.

Jorine Rich se album Boerseun is vroeër vanjaar op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees in Oudtshoorn bekendgestel.

Sy het al ʼn verhoog gedeel met musikante soos Jakkie Louw en Willem Botha. Jorine het, nadat sy ʼn werksessie van Heinz Winckler bygewoon het, besluit om haar musiekloopbaan amptelik af te skop.

Maroela Media het met haar gesels oor die inspirasie vir die album en sy vertel ook waaroor haar titelsnit, “Boerseun”, gaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.