Op die radar: Leon Stols is lief vir musiek en lief vir die plaas


Leon-Stols-Leon-Rock-Boer

Leon Stols, beter bekend as Leon Rock Boer kuier in Maroela Media se ateljee, Foto: Facebook.

As ʼn mens na Leon Stols se liedjie “Plaasjapie” luister hoor jy iets van die sanger se hart. Jy besef dan sommer ook gou hoekom sy bynaam Leon Rock Boer is. Dié sanger, oorspronklik van Namibië, het onlangs ʼn draai in Maroela Media se ateljee kom maak.

Leon het met Esté Meyer Jansen gesels oor sy musiek en sy drome vir sy sangloopbaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.