Op die radar: Pieter Steyn oor sy liefde vir musiek


Pieter Steyn. Foto: Verskaf

Pieter Steyn. Foto: Verskaf

Pieter Steyn se eerste enkelsnit Alles is beter is vroeër vanjaar bekendgestel en die musiekvideo vir die liedjie is ook reeds verfilm.

Die musiekgogga het Pieter vir die eerste keer gebyt toe hy tydens ʼn eerstejaarskonsert op universiteit op die verhoog gesing het. Pieter het Hugo Ludik daarna ontmoet, wat saam met Vaughan Gardiner twee splinternuwe liedjies vir Pieter geskryf het.

Maroela Media het met Pieter gesels oor waar sy liefde musiek ontstaan het en wat sy planne vorentoe is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.