Oppad na jou

Elizma Theron

Oppad na jou is Elizma Theron se derde album vir Select Musiek en volg op haar platinum-album Gee my meer en haar goue album Ek soek jou. Die nuwe album bevat vyftien snitte, waaronder talle ballades en ʼn paar dansnommers. Die duet Die wêreld is ons sʼn saam met Nicholis Louw volg op dié twee se vorige duettreffer Kom ons vat ʼn kans – wat aan hulle ʼn SAMA-toekenning besorg het. Die album bevat ook ʼn geestelike snit Kyk op na die son. (Select Musiek)

Speellys

  1. Op pad na jou
  2. Maak my hart jou huis
  3. My beste fout was jy
  4. Ek wil huil as dit reëmn
  5. Onthou sal ek onthou
  6. Kyk op na die son
  7. Die wêreld is ons s’n (duet met Nicholis Louw)
  8. Tot die woorde of die wyn opraak
  9. Hou jou trein op die spoor
  10. Ek kan nie wag nie
  11. Agter die gordyn
  12. Kom ons gooi dit
  13. Toe stap jy in
  14. Dear diary
  15. Kry jou ry – nee wag ‘n rukkie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.