Ramaja- Glenys Lynne

Hier is die tweede (en laaste ) Afrikaanse liedjie wat die nr. 1-posisie op Springbok Radio se Top 20 gehaal het. Dit was ook in 1976 die Treffer van die Jaar op Edwill van Aarde se radioprogram Afrikaanse Treffers, wat op die destydse Afrikaanse radiodiens van die SAUK uitgesaai is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.