Michael Lindt
Die skrywer en sanger van die gewilde treffer Elvis Blue, Michael Lindt, se debuutalbum is hier. Sal vir altyd bly bevat dertien liedjies van dié liedjieskrywer en minnesanger van George in die Suid-Kaap. Die album vol oorspronklike liedjies bevat ‘n rits kitaargedrewe rocknommers sowel as meevoerende ballades. Daar is ook die geestelike juweel We worship You. (Select Musiek)
Speellys
- Is jy nie meer lief vir my?
- Sal vir altyd bly.
- Gisteraand
- Waar is jy vanaand?
- Horison van my droom
- Since you’re gone
- Elvis Blue
- Sal jy nog glo in my?
- Jy’t in my hart kom lê
- Dit was jy
- My angel
- ‘n Glasie wyn
- We worship you