Sal vir altyd bly

Michael Lindt

Die skrywer  en sanger van die gewilde treffer  Elvis Blue, Michael Lindt, se debuutalbum is hier. Sal vir altyd bly bevat dertien liedjies van dié liedjieskrywer en minnesanger van George in die Suid-Kaap. Die album vol oorspronklike liedjies bevat ‘n rits kitaargedrewe rocknommers sowel as meevoerende ballades. Daar is ook die geestelike  juweel We worship You. (Select Musiek)

Speellys

  1. Is jy nie meer lief vir my?
  2. Sal vir altyd bly.
  3. Gisteraand
  4. Waar is jy vanaand?
  5. Horison van my droom
  6. Since you’re gone
  7. Elvis Blue
  8. Sal jy nog glo in my?
  9. Jy’t in my hart kom lê
  10. Dit was jy
  11. My angel
  12. ‘n Glasie wyn
  13. We worship you

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.