Sorina verwag haar eersteling

“Tyd om die GOEIE NUUS met die hele wêreld te deel: Ek en manlief Braam verwag ons eersteling! Alle eer aan ons HERE GOD wat nuwe lewe gee.”

Só het die sangeres en akrtise Sorina Erasmus, wat ook bekendheid verwerf het vir haar vertolking van die rol as die “Flooze” in die sepie 7de Laan, die nuus op Facebook bekend gemaak. Intussen stroom gelukwense van haar ondersteuners in. “Hy gaan nie ‘n pram hê nie, hulle gaan hom op ‘n bike stoot,” het Tjaart Erasmus gesê.

Sorina en haar man, Braam Riekert, is vyf jaar getroud.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.