Staan Vas

34 Grade Suid

34 Grade Suid is die breinkind van die sanger Sean Else, van Eden-faam, en Ampie du Preez, wat onlangs saam die krieketspeler AB de Villiers ‘n CD vrygestel het. Staan Vas is ‘n kombinasie van dié twee se liefde vir country-pop. Die musiek is aards en melodies. Die CD bevat Treffer-ballades soos Sal wag vir jou, Val sonder jou en As jy moet gaan. Staan Vas gaan 34 Grade Suid se stempel hard in Afrikaanse musiek afdruk met die vars klanke wat deur ‘n ervare span musikante en liedjieskrywers geskep is. (Coleske Artists).

Speellys

  1. Sal wag vir jou
  2. Pretty baby
  3. Val sonder jou
  4. Vlieg oor jou berge
  5. Staan vas
  6. As jy moet gaan
  7. Almal hier is blond
  8. Agter hierdie soen
  9. Melktert liefde
  10. Jy sal dink aan my
  11. Biltong
  12. Vryheid hou net aan
  13. Somtyds moet jy net dans
  14. Sit die radio aan
  15. I’ll wait for you
  16. Pretty baby (English version)

Kyk nog Afrikaanse musiekvideos op ons videoblad

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.