Stef Bos – Vuurvlieg

Stef Bos

Stef Bos eindig sy solo toer waar hy dit begin het: in die Paarl.

Na meer as honderd vertonings in Suid Afrika en die Lae Lande is die vertoning geslyp en geryp. Die vertrekpunt is en was die geboorte van sy eerste seun en die idee dat ons n deel van ‘n geheel is. Die vertoning het begin met oefenlopies in die Ou Meulteater en het daarna gereis langs groot venues in Europa soos Carré in Amsterdam met sy 1800 sitplekke. Dis nou wonderlik om hier weer te eindig, sê Stef, in die klein teatertjie in die Paarl.

Datum: Sondag, 29 Januarie 2012
Tyd: 16:00
Prys: R120-00
Besprekings kan gedoen word by 083 564 00 56 of [email protected]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.