That same old place

Anja

“That same old place” is waar ons elkeen onsself so dikwels bevind vasgevang in die dolle gejaag van elke dag. Met inspirerende lirieke uit Anja se pen dink jy soms twee keer oor dit waarmee die lewe ons so dikwels besig hou. Anja het werklik ‘n hart en passie vir aanbidding en om mense te lei om werklik God te ervaar.

Speellys

  1. Sjokelade Koek
  2. No Pretence
  3. Dance
  4. More Of You
  5. Beautiful
  6. Praat ek mense eng’le tale
  7. You’re Amazing Grace
  8. He Says
  9. Princess
  10. Stolen Dreams
  11. Coffee Song
  12. Bride

Anja praat oor haar nuwe album That same old place op DKNT Gospel op KykNet

http://youtu.be/Fb8oRseWLWs

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.