Video: Bobby, Laurika en Riana gesels oor hul Ghoema-toekennings

Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld

Die Ghoema Afrikaanse-musiektoekennings is verlede week by die Pretoria Staatsteater gehou en van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf is vereer.

Maroela Media het met Laurika Rauch gesels, wat onder andere vereer is vir haar lewenslange bydrae tot die Afrikaanse musiekbedryf, asook met Mynie Grové  wat die Baanbreker-toekenning ontvang het.

Ons het ook met die Ghoema-wenners Steve Hofmeyr, Riana Nel en Bobby van Jaarsveld oor hulle toekennings gesels.

Vir ʼn volledige lys van wenners gaan loer gerus hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.