Video: Bou jou eie mikrofoon

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hier is ʼn baie eenvoudige manier om ʼn tuisgemaakte mikrofoon te bou met ʼn vuurhoutjieboksie, grafiet uit ʼn potlood, ʼn battery en ʼn elektriese kabeltjie. Dit is ʼn baie oulike projek vir kinders.

Die gebruiker DaveHax laai gereeld video’s met handige wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.