[Video] Geseënde Kersfees-fliek: Vyf mense, een kitaar

Skermskoot uit die fliek

Skermskoot uit die fliek

ʼn Musiekvideo uit ʼn fliek waar vyf mense Kersfeesliedjies, waaronder “Feliz Navidad” met een kitaar sing, word weer wyd op sosiale media gedeel nadat ‘n fliek met dié musiekgroep onlangs vrygestel is.

Die 44 minuut lange vakansiefliek, Walk off the Earth (It’s a wonderful mic), is vroeër vandeesmaand op YouTube vrygestel, maar die oorspronklike musiekvideo is al in Desember 2014 vrygestel.

Walk off the Earth is ‘n alternatiewe musiekgroep van Kanada.

Hiermee die vollengte fliek en die musiekvideo volg onderaan:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Johann ·

Uitstekend in die gees van Kersfees. Dankie Maroela Media dat julle ons altyd net die beste wil gee. Geseënde Kersfees aan julle en al die lesers.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.