Video: Grammy-wenner Wouter Kellerman terug op tuisbodem

Wouter Kellerman Foto: Facebook

Wouter Kellerman Foto: Facebook

Die gesoute dwarsfluitspeler en Grammywenner, Wouter Kellerman, is terug op tuisbodem. Hy het met eNuus gesels, en vertel van jare se harde werk en hoe dit gevoel het toe hy die Grammy gewen het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.