Video: Johan C Venter stel nuwe musiekvideo vry

Johan C Venter se musiekvideo vir sy liedjie, Oë soos pêrels, is Woensdag vrygestel. Foto: greshamrecords.co.za

Die musiekvideo van Johan C Venter se liedjie, Oë soos pêrels, is uiteindelik hier. Dit is die eerste video van ‘n liedjie wat uit sy eerste solo-album, Liedjies oor lugkastele, kom. Venter is ʼn lid van die a cappella-groep, Flip a Coin en vir die wat gewonder het, hy is steeds deel van die gewilde groep. Lekker luister!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Mariska ·

yeayyyyyyyy ek LOVE sy musiek!!!!! Het sy CD al gekoop en gaar geluister

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.