Video: Joshua na die Reën oor geheime en hartsake

Joshua na die Reën ('n Skermskoot uit die video)

Joshua na die Reën (‘n Skermskoot uit die video)

Die sanger Joshua na die Reën het onlangs by Maroela Media in die ateljee kom kuier.

Hy verklap in dié video sy grootste geheim, waarmee hy homself in die donker besig hou en wat hom emosioneel maak.

Ons het ook met hom gesels oor sy jongste album, Die wêreld binne my. Luister hier na dié onderhoud.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.