Die sanger Joshua na die Reën het onlangs by Maroela Media in die ateljee kom kuier.
Hy verklap in dié video sy grootste geheim, waarmee hy homself in die donker besig hou en wat hom emosioneel maak.
Ons het ook met hom gesels oor sy jongste album, Die wêreld binne my. Luister hier na dié onderhoud.
Koop sy cd. Dis al wat ek sê.