Video: Kurt sing Heidi

 

Kurt Darren

Kurt Darren het Woensdagmiddag die musiekvideo van sy liedjie, Heidi, vrygestel. Laat ons wat julle daarvan dink.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

mamoet ·

baie mooi Kurt. Lekker saamsingliedjie vir die hele familie. Heidi bo

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.