[Video] Laaste eer aan Brixton Barnard betoon

Brixton-Barnard-eNuus

‘n Skermskoot uit die video.

Die musiekbedryf het in Julie afskeid geneem van ʼn legende in die alternatiewe Afrikaanse musiekbeweging. Drikus Barnard, beter bekend as Brixton Barnard van die Brixton Moord en Roof-orkes, het vroeër vandeesmaand sy stryd teen kanker verloor.

  • Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.