[Video] Leah oor Taylor Swift, haar grootste geheim en droomvakansie

Leah Foto: Maroela Media

Leah Foto: Maroela Media

Die Ghoema-bekroonde sanger, Leah, het onlangs by Maroela Media in die ateljee kom kuier.

Sy vertel in dié video oor Taylor Swift, haar grootste geheim en droomvakansie.

Ons het ook met Leah gesels oor haar album, “Wonderwerk”. Luister hier na dié onderhoud.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.