Kunstenaars doen deesdae te min om musiek in te span om maatskaplike euwels aan die groot klok te hang. Dit was die gevoel onder musikante by die Shifty-Erfenis-Voëlvryfees wat op 24 September in Stellenbosch aangebied is.
- Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.