Wees lig

Juanita du Plessis

Juanita du Plessis is na vier jaar terug met haar nuutste geestelike album Wees lig. Dit kom na die groot sukses van Vlieg hoog wat meer as 180 000 eenhede verkoop het.  Wees lig is die derde volume in Juanita se geestelike reeks en sy het 11 van die 17 snitte self geskryf met ander bekende verwerkings van kunstenaars soos Riana Nel en die groep Onbeskaamd. Juanita beskryf die album as volg: “Ons sal altyd aanhou om te loop op die water saam met Jesus. Glo, vertrou en Hy sal jou nie laat gaan nie. Die liedjies gaan praat met mense, want dit kom van die Here af- dis Sy album en Hy sal met dit doen wat Hy wil. Wees lig, wees ‘n lig wat in die donker skyn! Elke tree…” (Juanita Records)

Speellys

  1. Wees lig
  2. U is God
  3. Spreek lewe
  4. Kom na my toe
  5. Die fiets
  6. Hoe kan ek stilbly
  7. Carry me home
  8. Jy is en bly my kind
  9. One day at a time
  10. Maak oop jou hart
  11. Jesus hou my vas
  12. Hoe groot is ons God
  13. See van Galilea
  14. Draai terug
  15. U alleen
  16. Maak my vol o Heer

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.