Wild en wakker- Valiant Swart en Ollie Viljoen

Die Boeremusieklegende Ollie Viljoen is gisteroggend oorlede; hier is Wild en wakker, die titelsnit van die tweede en laaste album wat hy saam met Valiant Swart opgeneem het.

https://www.youtube.com/watch?v=HfIwpeGCF1E

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.