Zoid op pad na eerste plek op Top-20

Karen Zoid en die kletsrymer Early B het hande gevat met die akteur en sanger Neil Sandilands vir ʼn snit getiteld “Toe die wêreld stil gaan staan”. Die liedjie styg vandeesweek ʼn paar plekke op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 en is tans in die no. 3-posisie.

Bernice West se “Sonop-blom” neem weer hierdie week se no. 1-posisie in.

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar agt snitte wat styg en tien wat daal en twee snitte wat onveranderd bly.

  1. Bernice West – “Sonop-blom”
  2. Elandré – “Die woorde uit jou mond”
  3. Karen Zoid ft Early B & Neil Sandilands – “Toe die wêreld stil gaan staan”
  4. Loki Rothman – “Op my pad”
  5. Francois van Coke – “As ek kon”
  6. Appel – “Nonna”
  7. Brendan Peyper – “Lekkerder op my trekker”
  8. Laudo – “Ek kan nie wag”
  9. Leah – “Girls night”
  10. Appel – “F250”
  11. Die Heuwels Fantasties ft Ampie – “Ons moet leef”
  12. Ricus Nel ft Snotkop – “Boerepompie”
  13. Jan Jan Jan – “Ek bly ʼn boer”
  14. Spoegwolf –b“Heen en weer”
  15. Elvis Blue – “Gee my net ʼn vriend”
  16. Tarryn Lamb & Willem Botha – “’n Liefde soos die”
  17. Jay – “Ry hom soos ’n rental”
  18. Riana Nel – “Ewigheid”
  19. Kurt Darren – “Party tyd”
  20. Andriëtte – “Druppel in die see”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.