Pionier Wildsfees

18-20 Augustus 2011

Pionier Hoërskool se Wildsfees vind die jaar van 18-20 Augustus plaas.

Vrydag 19 Augustus 2011
07h00 – 10h00
• Stalletjies open vir uitstallers en Aktiwiteite;
• Opening van Wildsfees;
12h00
• Begin van Potjiekos Kompetisie (Inskrywingsfooi R100-00);
• Vryheid het Talent – Hoofverhoog (elke uur);
• Modeparade / Trompoppies;
• Mnr Biltong Koning Kompetisie (Inskrywingsfooi R100-00 ?);
• Vryheid Baas-Bakster Kompetisie (Inskrywingsfooi R100-00 ?);
• Opkomende Kunstenaar;
• Vryheid het Talent – Hoofverhoog (elke uur);
15h00
• Biertuin Open (GEEN alcohol word buite die biertuin toegelaat nie). Duitse Orkes / Plaaslike Kunstenaars / Opkomende Kunstenaars –tree binne Biertuin op;
• Vryheid het Talent – Hoofverhoog (elke uur);
• Beoordeling van Potjiekos Kompetisie (Prys R1000 + Alliminium 5pc Pot.)
• Potjiekos Ete – R25/person;
19h00 – 22h00
• Pionier Koshuis Serenade (Wenner word Saterdag aand voor Hoof Kunstenaar aangekondig);
22h15 – 23h30
• Veldsokkie / Opkomende kunstenaar – Biertent area
23h45
• HEKKE SLUIT

Saterdag 20 Augustus 2011
07h30
• Vryheid Pretloop (5km); Vryheid Wedloop (15/30km);
06h00 – 07h00
• Registrasie – Pionier Hoërskool Hoof Paviljoen of vooraf by skoolkantoor. Inskrywingsgeld R10/skolier en R20 volwassene. Prysgeld 1st R500-00; 2de R250-00; 3de R100-00; almal kry medaljes.
08h00
• HEKKE OPEN
• Stalletjies en pretpark oop;
• Wildsfees Gholf Kompetisie;
• Vryheid het Talent – Hoofverhoog (elke uur);
• Boeresport
• Mnr & Mej Wildsfees beoordeling;
• Plaaslike Kunstenaar;
• 4×4 Kompetisie;
• Mnr Biltong-Koning Beoordeling
• Vryheid Baas-Bakster Beoordeling
• Vryheid het Talent – Hoofverhoog (elke ½uur);
• SAP-Honde Vertoning;
• Teetuin & Spreker ?;
10h00
• Biertuin Open;
• Modeparade;
• Mnr Biltong Finaliste
• Vryheid Baas-Bakster Finaliste
• Vryheid het Talent – Hoofverhoog (elke ½uur);
• Mnr &Mej Wildsfees Finaliste
• Plaaslike Kunstenaar;
• Boeresport / Skyfskiet Kompetisie;
13h00 – 14h00
• Rugby Wedstryd: Pionier vs Vryheid (7’s Rugby);
14h00 – 17h30
• Wouter van de Venter & Carle van Deventer
• Karoo groep (Pieter Smith , MD Greyling, Wouter van de Venter en Carle van Deventer)

Die groep Karoo

16h30 – 18h30
• Karnivoor Ete (20 verskillende wildsoorte proe, skaap & bees spitbraai)
• Aankondiging – Wenners al die kompetisies
18h30 – 20h00
• Vryheid het Talent wenner optrede
• Pieter Smith
20h00 – 21h00
• Robbie Wessels
21h00 – 23h00
• Veldsokkie
23h00
• Biertent Sluit
23h30
• HEKKE SLUIT

Sondag 21 Augustus 2011
09h00
• Kerkdiens in Skoolsaal

Kaartjie Verkope:
Skool Kantoor – 034 9813145

Bandjies:
Geel – Aand Vertoning – R100-00 of R150-00;
Rooi – Dag Ingang – R30-00
Groen – Dag Ingang – R30-00
Blou – Deelnemers – GRATIS (geldig slegs tot 15h00)
Pienk – Naweek Ingang + Karnivoor ete – R200-00

Eerste 1000 kaartjies verkoop sal gratis vir die volgende kwalifiseer:

Gratis ete Saterdagaand by die Karnivoorsaal;
Gratis bier / koeldrank
Gratis toegang by skoolserenade Vrydagaand.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.