Skilder kry erkenning oorsee

Foto: Facebook

Foto: Facebook

‘n Opkomende skilder wat onlangs nog gesukkel het om in Suid-Afrika erkenning vir haar werk te kry, word nou oorval met uitnodigings na internasionale kunsuitstallings.

Susan Proctor Hume het eers verlede jaar begin skilder en haar werk is tot dusver deur kunsgalerye in Suid-Afrika geweier.

Sy het egter moed gehou en het onlangs ʼn uitnodiging ontvang om haar werk in die Louvre in Parys by die International Artists of the World-uitstalling te vertoon.

Haar droom is egter om haar kunswerke in ʼn Suid-Afrikaanse galery ten toon te stel.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Eliza-beth ·

Jip… ‘n profeet word nooit in sy eie land ge-eer nie. Baie bly jy het sukses Susan – en dit nogals in DIE kuns stad van Europa!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.