Standerton Hoëveld Fees

15 – 17 September 2011

Waar: Skougronde, Standerton Mpumalanga,
Wat: Die grootste landbou Fees in Mpumalanga.

  • NGSU Steekssaalperdskou – laas jaar was daar 180 saalperde en 65 Vriesperde.
  • Grootste Vriesbeeste streek skou in die land – ± 250 beeste laas jaar. Talle rasse neem deel soos bv. Drakensberger, Vries, Braunvieh, Brahmaan, Limousine en vele meer.
  • Kinders kan ervaar hoe word ‘n koei gemelk en selfs vars melk proe so uit die koei se speen!
  •  Skape – Skou van Vleismerino’s en Ile de France om ook net 2 te noem.
  • Skaapskeer demonstrasie
  • Slagos kompetisie.
  • Sterkman kompetisie.
  • Skou van plaas implemente en toerusting.

Vermaak:

  • Die Rolmodelle
  • Karen Ferreira
  • Ray Dylan
  • Heinz Winckler
  • Gerhard Steyn
  • Surina – Die Flooze
  • Gerard & RD die Narre vir die kinders
  • Malle Meule
  • Menigte uitstallers

Kostes: Donderdag – R40 / Vrydag – R50 / Saterdag – R60
Pensioenarisse & kinders R20
Kontak: Elsje Uys
Tel: 017 7121076
Cell: 084 549 5245
Fax: 086 532 9092
E-mail: [email protected]

Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.