Suikerbossie

Hierdie eenvoudige Afrikaanse liedjie is in die vyftiger jare in Engels deur die Suid-Afrikaanse sangeres, Eve Boswell gesing. Dit was bekend as “Sugar Bush”. Die Amerikanerse sangpaar, Doris Day en Frankie Laine het dit ook opgeneem en dit was vir hulle ook  ‘n groot treffer. Die liedjie het die top 10 in die Toeka-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye gehaal.

Klik hier om vir dié liedjie te stem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.