Hierdie eenvoudige Afrikaanse liedjie is in die vyftiger jare in Engels deur die Suid-Afrikaanse sangeres, Eve Boswell gesing. Dit was bekend as “Sugar Bush”. Die Amerikanerse sangpaar, Doris Day en Frankie Laine het dit ook opgeneem en dit was vir hulle ook ‘n groot treffer. Die liedjie het die top 10 in die Toeka-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye gehaal.
Suikerbossie
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.