Allegaartjie 174: Donderdag 2 Okotber 2014
In hierdie Donderdag se Allegaartjie: Burger Meyer gesels met Magdalene Minnaar oor die Afrikaanse operastuk, Poskantoor, wat vanjaar by Aardklop te sien is en die sanger en liedjieskrywer, Vegas, praat oor sy eerste vollengte album.