Ballade vir ‘n Enkeling, Sandra Prinsloo en Marius Wyers en Marion Holm se eenvroustuk

Marius-Weyers-en-Sandra-Prinsloo-in-Vir-Ewig-en-Altyd-Foto-Johan-Wilke-vir-Rooi-Rose-aardklop

Marius Weyers en Sandra Prinsloo in “Vir Ewig en Altyd” Foto: Johan Wilke vir Rooi Rose (verskaf aan Maroela Media deur Aardklop-mediakantoor)

Allegaartjie 190: Vrydag 24 Oktober 2014

Vandag gesels ons weer met Leon van Nierop oor Ballade vir ʼn Enkeling en die proses om ʼn televisiereeks te omskep in ʼn roman. Sandra Prinsloo en Marius Weyers vertel meer van ʼn hulle planne om weer saam op die grootskerm te verskyn en Marion Holm gesels oor haar nuwe eenvroustuk in 2015.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae