Daai ene met die vlerke

Daai ene met die vlerke is ’n kabasert geskryf en opgevoer deur Willie Strauss, met klavierbegeleiding deur Roelof Colyn. Die produksie vertel die storie van die engele en die mense wat met hulle in kontak kom, en hoe die gebeure tydens ’n plattelandse Krimiskonsert almal se lewe verander wat deel was van die opvoering.

Dit is magies en vermaaklik – warm, aards, propvol humor, patos en hoop. [Musiekteater; 55 min.; R70,00]
ATKV Neelsie Teater
Woensdag, 4 April, 18:00 Donderdag, 5 April, 10:00
Vrydag, 6 April, 14:00 Saterdag, 7 April, 12:30

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.