Die Ou Meul teater, die FAK se Afrikaanse Liedjietuin en Robbie Wessels

Jak-de-Priester-by-die-FAK-Afrikaanse-liedjietuin

Jak de Priester se liedjie, Sally Williams Nougat, is nou deel van die FAK se Afrikaanse Liedjietuin. Foto: Burger Meyer

Allegaartjie 199: Donderdag 6 November 2014

In hierdie Donderdag se aflewering van Allegaartjie gesels ons met Vicky Stemmet van die Ou Meul-teater in Paarl, Burger Meyer praat met Jak de Priester oor sy liedjie wat nou in die FAK se Afrikaanse Liedjietuin opgeneem is en ons kuier by Robbie Wessels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae