Ester die Musical is terug

Joe en Lindi Niemand is weer in Ester die Musical te sien. Foto: voelgoed.co.za

Julle het gevra en die vervaardigers het geluister! Na publieke aandrang is die musiekblyspel, Ester die Musical, weer terug op die planke by die Pretoria Staatsteater. Lindi en Joe Niemand, wat vir die tweede keer die hoofkarakters in Ester speel, het met Maroela Media se Esté Meyer gesels oor hoekom die produksie so gewild is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.