Haantjies se kamme, buitelugteater en pappas wat sing

Epic Cinemas bied 'n buitelugteater ervaring soos in die dae van inryteater saam met die hele familie. Foto: epiccinemas.co.za

Epic Cinemas bied ‘n buitelugteater ervaring soos in die dae van inryteater saam met die hele familie. Foto: epiccinemas.co.za

Allegaartjie 103 – Woensdag 25 Junie 2014

In hierdie Allegaartjie: Ben Janse van Rensburg praat oor defekte in haantjies se kamme, Danie van der Merwe vertel ons meer van Epic Cinemas se unieke buitelugteater ervaring en Danny Antill gesels oor sy wiegeliedjies vir pappas en hulle kinders.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae