Kinderteater in Johannesburg en Mel Botes en Robin Auld se nuwe albums

Sarah-Rachel-Malherbe-en-Stefan-Carstens-in-Beauty-and-the-Beast

Sarah Rachel Malherbe en Stefan Carstens vertolk die rolle van Belle en die Ondier in die People teater se Disney’s Beauty and the Beast. Foto: People’s Theatre se Facebook-blad.

Allegaartjie 203: Woensdag 12 November 2014

In hierdie Allegaartjie: Stefan Carstens speel die Ondier in Disney’s Beauty and the Beast wat tans te sien is by die People’s teater in Johannesburg, hy het in die ateljee kom kuier en oor die produksie gesels. Mel Botes en Robin Auld praat met Grietjie Prinsloo oor hulle nuutste albums.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae