Luister: Christo Davids oor die groot rol van ‘Tjokkie’


Christo Davids in 'Siener in die Suburbs'. Foto: Robert Hamblin

Christo Davids in ‘Siener in die Suburbs’. Foto: Robert Hamblin

Die nuwe weergawe van PG du Plessis se meesterstuk, Siener in die Suburbs, is binnekort by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom te sien.

Christo Davids vertolk die rol van Tjokkie. Maroela Media het met hom gesels oor wat die rol vir hom beteken en hoekom hy dink dié storie so tydloos is.

Kaartjies vir Siener in die Suburbs tydens Aardklop is hier teen R130 beskikbaar.

Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees is van 6 tot 10 Oktober in Potchefstroom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.