Luister: Christo Davids oor die groot rol van ‘Tjokkie’


Christo Davids in 'Siener in die Suburbs'. Foto: Robert Hamblin

Christo Davids in ‘Siener in die Suburbs’. Foto: Robert Hamblin

Die nuwe weergawe van PG du Plessis se meesterstuk Siener  in die Suburbs is vandeesweek op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) te sien.

Christo Davids vertolk die rol van Tjokkie en Maroela Media het met hom gesels oor wat die rol vir hom beteken en hoekom hy dink dié storie so tydloos is.

Kaartjies vir Siener in die Suburbs op die KKNK is hier teen R110 beskikbaar.

Dié produksie is ook van 28 April – 3 Mei op die Suidoosterfees te sien en kaartjies is hier teen R120 beskikbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.