Luister: Hannes van Wyk praat oor pantomime en die KKNK


Hannes-van-Wyk

Hannes van Wyk het ‘n hele paar nuwe rolle. Foto: Hannes van Wyk se Facebook-blad.

Hannes van Wyk sal van April af verantwoordelik wees vir die skep van programinhoud vir die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees, asook die Klein Karoo Klassique. Hy gaan darem ook nie te ver van die verhoog af wees nie, want hy is ook binnekort te sien in die KKNK se eerste pantomime in 17 jaar.

Maroela Media se Esté Meyer Jansen het met Hannes gesels in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap oor die nuwe rolle en vanjaar se feesprogram:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.