Luister: Jong akteurs te sien by Aardklop


Roeline Daneel Foto: Sven Kristian

Roeline Daneel Foto: Sven Kristian

Hannah Borthwick en Roeline Daneel speel vanjaar in Sandton City grootdoop, ʼn produksie wat fokus op ʼn ma en haar verhouding met haar twee dogters. Die rol van die ma word deur Joanie Combrink vertolk, met teks deur Wessel Pretorius en regie deur Wolf Britz. Dié twee jong akteurs meen dis ʼn komedie, maar stem saam dat dié produksie ook diepte het waarmee teatergangers hulle kan vereenselwig. Maroela Media het met hulle gesels oor die uitdagings wat hulle beleef het en hoe hulle voorberei vir so ʼn produksie.

Kaartjies is hier beskikbaar teen R110 per persoon.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.