Luister: Marion Holm gesels oor die Woordfees en ‘Die Kaap is weer Holms’


Marion Holm in "HOL Marion!"

Marion Holm in “HOL Marion!”

Marion Holm is vandeesweek by die US Woordfees te sien in haar produksie Hol Marion! asook in Gedigte sonder grense.

Sy stel ook volgende maand haar nuwe solostuk, Die Kaap is weer Holms, by die KKNK in Oudtshoorn bekend en Maroela Media het met haar daaroor gesels.

Hol Marion! is op 11 en 13 Maart op die Woordfees te sien en kaartjies is hier teen R110 beskikbaar. Gedigte sonder grense is op 11 Maart om 12:00 in die Erfurthuis te sien en is gratis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.