Luister: Michelle Botha op die planke met “Twee vir die prys van een”


Die span van die verhoogstuk 'Twee vir die prys van een'. V.l.n.r: Michelle Botha, Hannes Muller enLizz Meiring. Foto: Jo Spies.

Die span van die verhoogstuk ‘Twee vir die prys van een’. V.l.n.r. Michelle Botha, Hannes Muller en Lizz Meiring. Foto: Jo Spies.

Sy was te sien in die verhoogstuk Ons vir jou en het die rol van “Mother Superior” in die verhoogweergawe van The Sound of Music vertolk, maar baie mense sal haar onthou vir haar rol as Cornia in die televisiereeks Getroud met Rugby.

Michelle Botha is nou saam met Lizz Meiring en Hannes Muller te sien in die komiese produksie Twee vir die prys van een en Maroela Media het met Michelle oor dié produksie gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.