Pierre van Pletzen pak vir die eerste keer in sy loopbaan ‘n eenmanvertoning aan. Hy was ook 9 jaar laas op die verhoog, maar is nou terug in al sy glorie en wys geen tekens van ”roes” nie! Hy vertel in die onderhoud met Wynand Kotze van Radio Namakwaland meer oor die eenmanklug ”Voël in die hand”.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
3 Kommentare
Whoooohoooo~!
baie geluk Wygand…
Sorry ek hou nie van daardie oom nie…. Good grief hy is net TE.
Whoo Whoo! Ek mis dit vir niks!!