Prikkel pot

13-24 Julie 2011 / Staatsteater

AFRIKAVROU en die Suid Afrikaanse Staatsteater bied aan PRIKKEL POT
Teks & Lirieke: Marié Beytell
Regie: Lochner de Kock
Musiek: Jahn Beukes & Riku Lätti van Radio Lava

Marié Beytell aka “AFRIKAVROU” tree op in hierdie skreeusnaakse, stoute en deerniswekkende KOMBUIS-KABARET. ‘n Melancholiese middeljarige vrou in ‘n stadskombuis se POT op die stoof PRIKKEL haar geheue en neem haar op ‘n toltrein – reis van selfontdekking en transformasie…
“ ‘n Asemrowende Afrika Moulin Rouge !!! ”
” Prikkel Pot bied vars insigte op die oer – oue konsepte van lief, leed, lewe en vrouwees in Afrika.”

Momentum Staatsteater
13 tot 24 Julie 2011
Kaartjies R80. Studente R60
Vir Blok Besprekings kontak:
Magongolo 082 763 1587 of
Sibongile 073 669 2299
Bespreek by Computicket

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.