Video: Dít is wat ‘Die Kaap is weer Holms’ beteken

Marion Holm is vanjaar op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) te sien in haar nuwe solovertoning, Die Kaap is weer Holms. Foto: Verskaf

Marion Holm is vanjaar op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) te sien in haar nuwe solovertoning, Die Kaap is weer Holms. Foto: Verskaf

Marion Holm is vanjaar op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) te sien in haar nuwe solovertoning, Die Kaap is weer Holms.

In hierdie video verduidelik sy waar die naam van die produksie vandaan kom en wat dit beteken.

Kaartjies vir Die Kaap is weer Holms op die KKNK is teen R120 by Computicket beskikbaar.

Jy kan ook hier gaan luister na ʼn onderhoud wat Maroela Media met Holm gehad het oor die produksie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.