[Video] Elize Cawood en Wilson Dunster gesels oor ‘Die wagkamer’

Elize Cawood en Wilson Dunster is tydens Aardklop te sien in 'Die wagkamer'. Foto: Skermskoot uit video

Elize Cawood en Wilson Dunster is tydens Aardklop te sien in ‘Die wagkamer’. Foto: Skermskoot uit video

Die legendariese akteurspaar Elize Cawood en Wilson Dunster is vandeesweek tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees saam op die verhoog te sien in die produksie Die wagkamer.

Dié twee is gereeld saam om op die verhoog te sien en Maroela Media het met hulle gesels oor die ervaring om saam aan produksies te werk. Hulle vertel ook meer van Die wagkamer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.